Gebruiksaanwysings (Ou model)

Maak ‘n draadklamp deur binddraad (1.6mm tot 3.15mm ) 2 keer of 3 keer te draai om die pyp waarmee jy wil werk en verwyder dan van die pyp af. Sorg dat die beginpunt en die eindpunt van die draad op dieselfde vlak eindig. (In ‘n reguit lyn)

Maak die draad-klamp tang oop deur die handvatsels so ver moontlik van mekaar te skarnier en plaas die linkerkantste punt van die draadklamp deur die gaatjie in die handvatsel.

Buig die punt van die klamp wat deur die gaatjie gesteek is op na bo, regs verby die klamp en halfpad om die handvatsel van die draadtang. Druk die klamp nou na regs sodat die klamp horisontaal bo-op die draadtang is.

Buig die klamp af op die draadtang sodat die regterkantse punt van die klamp verby die pen steek. Swaai die draad aan die regterkant halfpad om die pen en draai dit 2 keer om die handvatsel van die draadtang.

Plaas die pyp in die oog van die klamp en druk die handvatsels van die draadtang af sodat die draad styf trek om die pyp.

Swaai die draadtang 180 grade roterend.

Knip die draadtang los van die pyp. Slaan die geknipte punte van die klamp terug, sodat die punte nie kan vashaak aan iets nie. Die draadklamp is nou voltooi.

  1. Jaco Veearts/Karoo
    March 21, 2010 at 7:15 am

    Leon

    This is the easiest way I have seen in 50 years to clamp or secure anything from a plastic water pipe to a underground windmill leaking pipe in the Karoo. Wow now the farmers will for the first time save time, hands. And leaks will be easy to fix and to prevent!

    What a Godly instrument to make life easy and do a job properly without much technique or input, even a light muscle youngster can do this!

  2. Lionel
    May 16, 2011 at 7:26 am

    Hi Leon, I sow you at the show, although at present I do not have the use for it I have referred it others, as I said at the show niece patent, practical and definitely useful – Lionel

  3. Renier Pistorius
    January 11, 2015 at 8:36 pm

    Ek bly en het afgelope 20 jaar in USA landbou bedryf bemarkingsbestiur gedoen. Is geiinteresserd in agentskap vis VSA( ek was n beesboer in RSA in 1970’s en het n soortgelyke produk as draad klamp baie effektief gebruik vir politeen pyp op ons plaas)
    Laat weet my asb sel en kontak info

  1. No trackbacks yet.

Leave a Reply to Jaco Veearts/Karoo Cancel reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: